Het jy al gevoel gekry, ‘n gevoel
van belonging, togetherness, total completeness en ‘n feeling wat jy nie kan
beskryf nie? Jy ‘n persoon sien, verby hul stap vir maande lank en dan op
eendag daai siel connect deur ‘n kyk. Maar wat dit nie idillies maak soos in die
movies nie, is jou tyd, jou plek en jou keuses.
So laasjaar bevind ek myself by ‘n
braai. Die Springbokke het nog gespeel teen NZ, ou vriende het gekuier, brannas
het gevloei en die geblêr van lekker sokkie treffers was in die agtergrond. Ek
het getry Guitar hero, getry, geslaag en dis ook maar dit… note to self lesse
voor jy 30 is… Ok terug by die gaste, daar daag toe ‘n paartjie op, verlief en
verlore (sy was swanger met sy kind, die ander 2 was nie syne nie)… ja ek moes
daai useless stukkie deel, dis deel van die keuses. ..fokus jy…nee jy doen nie.
Die girl begin toe vertel hoe
smoorverlief en in die hemel sy is en begin haar storie vertel. Ok, soos
gewoonlik het ek weereens vir so split sekonde geglo en toe soos ja sure, as
spekskiet ‘n kuns was, was jy Picasso. Damit moet my nie aanjaag nie, ek sal
nou tot die punt kom. Sy begin toe
vertel dat hy haar twin soul/twin flame is. En soos ek maar is, snaakse oogrol
tegnieke wat oor my gesiggie plaasvind en ek luister verder. Sy verduidelik dat sy
al getroud was, kinders het maar nooit haar liefde van haar lewe gevind het nie. Tot onlangs
(6maande van te vore…hopitoti ,looinplooi haha…gesensor skies aan die
konserwatiewe lesers). En syt aangegaan oor die twin soul/flame storie en eks soos, ja troos jouself met jou redenasie kom ons drink maar verder….
So dog ek toe dis die einde van
daai topic, want sien ek glo nie eintlik (weet nie eintlik van die spiritual wêreld
nie, maar ek glo daar is meer as wat ons weet) in dinge wat ek nie geleer is
nie. Maar soos gewoonlik is Google my beste este en ek begin ‘n soektog. Aan al
die leuke daar buite: Basies is dit
iemand soos jy, jou ander helfte, jou siel. Jul is bedoel vir mekaar en as jul
mekaar vind in die leeftyd is jy die gelukkigste prinsessie ooit.
Hier is ‘n paar tekens wat jy sal
weet hy/sy is joune en dat jul vir ewig gaan wees.. (AS DIT SO MAKLIK WAS)… ek
gaan nou effens my eie rëels breek en Ingels hier plaas, why want ek kan.
A sense of completion that goes
beyond words, it’s impossible to explain why or how you feel so whole once
you’ve met this person.
You find that your skills and
knowledge perfectly complement one another.
A feeling you intimately know every
detail about this person but you want to hear all about them.
The power to touch the other and
affect a response at any time without physical contact from any distance.
The ability to feel each other’s
emotions, whether they be happy or sad ones, from any distances.
You may find yourselves completing each
other’s sentences, sometimes even before you have the chance to begin them.
You are stunned, sometimes blown away
by their sheer presence that seems to constantly surround you.
The individual twins become more as
one, without losing their unique identities.
There is a strong sense you will be
together for all eternity… even when you pass on in this life.
Your conversations seem to go on
forever. There is nothing you won’t discuss with your twin flame.
You will recognize you two are truly
meant for one another. You will know you are one with everything in the
universe and beyond.
However, if one half of the twin is
not ready to access the relationship, or has been traumatized in some way, the
other half senses that and may either demonstrate an unusual sense of
sensitivity or protectiveness over that person.
There is a very sacred sense of intimacy and feeling of
divinely inspired wholeness that one finds within a twin soul relationship. It
is not by accident nor is it without purpose.
Nou kyk, toe ek dit eers lees toe is
ek soos mmm, ja sure, whatever. En begin vra vrae, hoekom is myne dan nêrens te
vinde nie. Dan kom dit uit by die tyd, plek en keuses. Want sien almal het nou glo bleikbaar daai
twin flame, maar so het die Goeie Vader ons gelos met vrye wil. En so kom ek af
op ‘n artikel wat verklaar dat jou twin flame getroud mag wees. Verskeie redes mag tot volg hê, van familie
wat verwagtinge skep, kinders uit hormone wat ontplof het (skies konserwatiewe
tantes).
Mens kan dan verder argumenteer en
vra sal hul jou sien, sal hul gelukkig wees waar hul hulself nou bevind. Maar
this is not up to me. Ek weet myne is daar buite, hy is nader as wat ek dink.
Ek het hom al gemeet .
Ja, dalk mag al die bogstories wees,
dalk wêrelde wat ek nie verstaan nie, maar ek glo in die Liefde. Ek glo dat my
sielsgenoot van die eienskappe het, ek glo ook ekt hom alreeds ontmoet, sy
aanraking het ek alreeds gevoel.
Ek glo! Maar
tot dan… Diep in die donker nag, daar waar die stilte vir ons altwee wag. Waar jy
onskuldig en so veilig jou hart vir my verduidelik, dis waar ek vir jou sal wag. Ek wil jou hande
voel, jy weet my lyf is net vir jou bedoel. Dis meer as woorde wat ek vra, soos
wat jou hart met myne praat, dis intiem en ‘n sielsgevoel. Ek sal kaalvoet loop
oor die berge vir ‘n bietjie hoop, ek sal doen wat jy wil hê, solank jy dit net
sê met jou hande sê....